Rupert Evans

Rupert Evans
Geboorte 9 Maart 1977 (1977-03-09)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rupert Evans (gebore 9 Maart 1977) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hellboy (2004), The Canal (2014), en The Boy (2016), en in die televisiereeks The Man in the High Castle (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search